SPREUKE 10:18
SPREUKE 10:18 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Wie haat verberg, het leuenagtige lippe, en wie 'n gerug versprei, is 'n dwaas.
Deel
Lees SPREUKE 10SPREUKE 10:18 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Wie sy haat agter woorde wegsteek, is ’n leuenaar. Hy wat skinderstories versprei, is ’n dwaas.
Deel
Lees SPREUKE 10SPREUKE 10:18 Bybel vir almal (ABA)
'n Mens wat ander mense haat, is vals wanneer hy praat, dit is 'n dwaas wat skinder oor ander mense.
Deel
Lees SPREUKE 10SPREUKE 10:18 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Hy wat haat verberg, het valse lippe; en hy wat skindertaal uitstrooi, is 'n dwaas.
Deel
Lees SPREUKE 10SPREUKE 10:18 Afrikaans 1983 (AFR83)
Agter die woorde van 'n huigelaar sit daar haat; wie skinderstories versprei, is 'n dwaas.
Deel
Lees SPREUKE 10