SPREUKE 10:10
SPREUKE 10:10 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Wie met sy oog knik, veroorsaak droefheid, en wie dwase lippe het, kom tot 'n val.
Deel
Lees SPREUKE 10SPREUKE 10:10 Bybel vir almal (ABA)
'n Mens wat altyd ander mense wil bedrieg, laat hulle seerkry. 'n Dwaas hou aan om te praat totdat hy sterf.
Deel
Lees SPREUKE 10SPREUKE 10:10 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Hy wat met sy oog knip, veroorsaak smart, en hy wat dwaas spreek, kom tot 'n val.
Deel
Lees SPREUKE 10SPREUKE 10:10 Afrikaans 1983 (AFR83)
Wie sy oë sluit vir die waarheid, veroorsaak smart; en wie aanhou onsin praat, kom self tot 'n val.
Deel
Lees SPREUKE 10SPREUKE 10:10 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Hy wat met die oog knip, veroorsaak droefheid, maar 'n fladderende dwaas sal val.
Deel
Lees SPREUKE 10