LUKAS 4:14
LUKAS 4:14 Bybel vir almal (ABA)
Jesus het teruggegaan na Galilea. Die Heilige Gees het Hom sterk gemaak. In Galilea het al die mense oor Jesus gepraat.
LUKAS 4:14 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
EN Jesus het in die krag van die Gees na Galiléa teruggekeer, en daar het 'n gerug aangaande Hom deur die hele omtrek uitgegaan
LUKAS 4:14 Afrikaans 1983 (AFR83)
Jesus het na Galilea toe teruggegaan vol van die krag van die Gees, en berigte oor Hom het deur die hele omgewing versprei.
LUKAS 4:14 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Vol van die krag van die Gees, het Jesus na Galilea teruggegaan, en die nuus oor Hom het deur die hele omgewing versprei.
LUKAS 4:14 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En Jesus het in die krag van die Gees na Galiléa teruggekeer, en daar het 'n roem van Hom uitgegaan in die hele omtrek.