JEREMIA 17:9
JEREMIA 17:9 Bybel vir almal (ABA)
Mense bedrieg hulleself en ander mense, hulle kan nie ophou om dit te doen nie, hulle verstaan hulleself nie.
JEREMIA 17:9 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Bedrieglik is die hart bo alle dinge, ja, verdorwe is dit; wie kan dit ken?
JEREMIA 17:9 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die hart is bedriegliker as enigiets anders, hy is ongeneeslik; wie kan hom verstaan?
JEREMIA 17:9 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die hart is bedriegliker as alles; dit is ongeneeslik. Wie kan die hart verstaan?
JEREMIA 17:9 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Bedrieglik is die hart bo alles, en verdorwe is die hart; wie kan dit weet?
JEREMIA 17:9 Die Boodskap (DB)
“Daar is niks wat jou so kan kul as die mens se hart nie. Niemand weet wat binne ’n mens aangaan nie. Niemand kan ook iets daaraan doen om ’n mens se hart te verander nie.