GENESIS 4:24
GENESIS 4:24 Die Boodskap (DB)
Kain is sewe keer gewreek, maar ek, Lameg, sal 77 keer gewreek word.”
Deel
Lees GENESIS 4GENESIS 4:24 Bybel vir almal (ABA)
Ja, God het gesê as iemand vir Kain doodmaak, dan sal hy baie swaar gestraf word. Maar ek sê: As iemand my doodmaak, dan sal hy nog baie swaarder gestraf word.”
Deel
Lees GENESIS 4GENESIS 4:24 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Want Kain sal sewe maal gewreek word, maar Lameg sewen-en-sewentig maal.
Deel
Lees GENESIS 4GENESIS 4:24 Afrikaans 1983 (AFR83)
Kain sal sewe maal gewreek word, Lameg sewe en sewentig maal!”
Deel
Lees GENESIS 4GENESIS 4:24 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Ja, sewe maal word Kain gewreek, maar Lameg sewe-en-sewentig maal.”
Deel
Lees GENESIS 4