GENESIS 4:21
GENESIS 4:21 Bybel vir almal (ABA)
Sy broer se naam was Jubal. Hy was die voorvader van die mense wat musiek gemaak het met liere en fluite.
Deel
Lees GENESIS 4GENESIS 4:21 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Die naam van sy broer was Jubal. Hy was die vader van almal wat op siters en fluite speel.
Deel
Lees GENESIS 4GENESIS 4:21 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die naam van sy broer was Jubal en hy was die stamvader van dié wat op die lier en die fluit speel.
Deel
Lees GENESIS 4GENESIS 4:21 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die naam van sy broer was Jubal. Hy was die voorvader van almal wat op liere en fluite speel.
Deel
Lees GENESIS 4GENESIS 4:21 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En die naam van sy broer was Jubal; hy was die vader van almal wat die siter en die orrel hanteer.
Deel
Lees GENESIS 4