1 KONINGS 4:29
1 KONINGS 4:29 Bybel vir almal (ABA)
God het vir Salomo baie wysheid en verstand gegee, hy het geweet van baie dinge, so baie soos die sand op die strand by die see.
1 KONINGS 4:29 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
EN God het aan Salomo wysheid gegee en 'n baie groot verstand en 'n ruimte van insig soos die sand wat aan die seestrand lê
1 KONINGS 4:29 Afrikaans 1983 (AFR83)
God het aan Salomo baie groot wysheid en verstand gegee en insig in soveel sake as wat daar sand aan die see is.
1 KONINGS 4:29 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
God het aan Salomo wysheid gegee – 'n besondere insig en begrip so omvangryk soos die sand wat langs die seestrand is.
1 KONINGS 4:29 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En God het aan Salomo wysheid en baie insig gegee, en 'n grootheid van hart, soos die sand wat aan die seestrand is.