1 KONINGS 11:9
1 KONINGS 11:9 Bybel vir almal (ABA)
Die Here het kwaad geword vir Salomo, want Salomo het opgehou om die Here te dien, Salomo het nie meer die God van Israel gedien nie, die God wat twee maal aan hom verskyn het.
1 KONINGS 11:9 Die Boodskap (DB)
Die Here was diep teleurgesteld in Salomo en het kwaad geword vir hom. Alhoewel die Here twee keer aan Salomo verskyn het, het hy die Here nie meer liefgehad nie.
1 KONINGS 11:9 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Daarom was die HERE toornig op Salomo, omdat sy hart afgewyk het van die HERE, die God van Israel, wat twee maal aan hom verskyn het
1 KONINGS 11:9 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die toorn van die Here het teen Salomo ontvlam omdat hy nie meer die Here die God van Israel gedien het nie. Tevore het God twee keer aan hom verskyn
1 KONINGS 11:9 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die HERE was toornig op Salomo, omdat sy hart afgewyk het van die HERE, die God van Israel, wat twee maal aan hom verskyn het