1 KORINTIËRS 1:16
1 KORINTIËRS 1:16 Bybel vir almal (ABA)
Ja, ek het ook die huisgesin van Stefanas gedoop, ek is nie seker of ek ook iemand anders gedoop het nie.
1 KORINTIËRS 1:16 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Ek het ook nog die huisgesin van Stéfanas gedoop. Verder weet ek nie of ek iemand anders gedoop het nie.
1 KORINTIËRS 1:16 Afrikaans 1983 (AFR83)
Nee, ek het ook nog die huisgesin van Stefanas gedoop, maar verder weet ek nie of ek nog iemand gedoop het nie.
1 KORINTIËRS 1:16 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Ek het wel die huisgesin van Stefanas gedoop, maar verder weet ek nie van iemand anders wat ek gedoop het nie.
1 KORINTIËRS 1:16 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En ek het ook die huisgesin van Stefanas gedoop; bowendien weet ek nie of ek iemand anders gedoop het nie.