1 KORINTIËRS 1:1
1 KORINTIËRS 1:1 Bybel vir almal (ABA)
God het besluit om vir my, Paulus, te kies om 'n apostel van Christus Jesus te wees. Ek en Sostenes, wat ook 'n gelowige is
1 KORINTIËRS 1:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
PAULUS, 'n geroepe apostel van Jesus Christus deur die wil van God, en die broeder Sósthenes
1 KORINTIËRS 1:1 Afrikaans 1983 (AFR83)
Van Paulus, wat deur die wil van God geroep is om 'n apostel van Christus Jesus te wees, en van die broer Sostenes.
1 KORINTIËRS 1:1 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Paulus, deur die wil van God 'n geroepe •apostel van •Christus Jesus, en die broer Sostenes
1 KORINTIËRS 1:1 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Paulus, geroep om 'n apostel van Jesus Christus te wees deur die wil van God, en Sosthenes, ons broer