Hooglied 8:1

Hooglied 8:1 DB

Was jy tog maar vir my ’n broer en iemand wat ook aan my ma gedrink het. As ek jou dan in die straat gekry het, kon ek jou soen en niemand sou iets sê nie.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid