2 Konings 7:2

2 Konings 7:2 DB

“Jy is verspot, man!” het die offisier wat saam met die koning was, vir Elisa gesê. “Selfs al maak die Here die hemel se vensters nóú oop, kan jou storie nie waar word nie!” Elisa het hom geantwoord: “Jy sal dit self sien gebeur, maar jy sal nie daarvan eet nie.”

Gratis leesplanne en oordenkings oor 2 Konings 7:2

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid