1 Samuel 16:5

1 Samuel 16:5 DB

“Nee, daar’s nie ’n probleem nie,” sê hy. “Ek het net vir die Here kom offer. Was julle en trek skoon klere aan, dan kan julle saam met my van die offervleis eet.” Hy het ook vir Isai en sy seuns gesê om dit te doen en hulle na die ete by die offer genooi.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid