Johannes 13:14-15

Johannes 13:14-15 CAB23

As Ek dan, julle Here en Meester, julle voete gewas het; julle behoort ook mekaar se voete te was. Want Ek het vir julle 'n voorbeeld gegee, sodat julle kan doen soos Ek aan julle gedoen het.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid