'n Plek Aan Die Tafel
7 Dae
'n Waskom. Nagmaal elemente. 'n Visvangnet. Dit is alles deel van 'n vertoonstuk van 'n baie spesiale byeenkoms. In hierdie leesplan gaan jy sien hoe elke unieke stuk versiering 'n manier voorstel waarmee jy uitgenooi word om deel te wees van die hemelse koninkryk hier op aarde.
Baie dankie aan Wycliffe wat hierdie leesplan verskaf het.Vir meer inligting besoek asseblief: https://www.wycliffe.org/table
Oor Die Uitgewer