Deuteronomium 6:4, 7

Deuteronomium 6:4 CAB23

Hoor, Israel, die HERE onse God is een HERE.

Deuteronomium 6:7 CAB23

En jy moet dit ywerig vir jou kinders leer en daaroor spreek as jy in jou huis sit en as jy op pad loop en as jy gaan lê en as jy opstaan.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid