1 Konings 19:21

1 Konings 19:21 CAB23

En hy het van hom teruggekeer en 'n paar osse geneem en hulle geslag en hulle vleis met die gereedskap van die osse gekook en aan die volk gegee, en hulle het geëet. Toe staan hy op en gaan agter Elia aan en bedien hom.

Gratis leesplanne en oordenkings oor 1 Konings 19:21

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid