Jesaja 61:7-8

Jesaja 61:7-8 AFR20

In plaas van julle skande word julle dubbeld vergoed. Ja, in plaas van vernedering sal hulle jubel oor hulle deel; daarom sal hulle 'n dubbele deel in hulle land in besit neem. Daar sal vir hulle ewige vreugde wees. “ Ja, Ek, die HERE, het regverdigheid lief; Ek haat roof, veral saam met onreg.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Jesaja 61:7-8

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid