Eksodus 10:28-29

Eksodus 10:28-29 AFR20

Toe sê die farao vir hom: “Gaan weg van my af! Pasop, jy mag my gesig nie weer sien nie, want die dag wat jy my gesig sien, sterf jy.” Moses het geantwoord: “Dit is soos u sê. Ek sal u gesig nie weer sien nie. ”

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid