EKSODUS 10:28-29
EKSODUS 10:28-29 Bybel vir almal (ABA)
Die farao het vir Moses gesê: “Gaan weg van my. Ek wil jou nooit weer sien nie, want as ek jou weer sien, dan sal ek jou doodmaak.” Moses het gesê: “Dit is reg wat jy gesê het, jy sal my nooit weer sien nie.”
EKSODUS 10:28-29 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Maar Farao sê vir hom: Gaan weg van my af! Pas op dat jy my aangesig nie weer sien nie; want die dag as jy my aangesig sien, sal jy sterwe. En Moses antwoord: U het reg gepraat. Ek sal u aangesig nie weer sien nie.
EKSODUS 10:28-29 Afrikaans 1983 (AFR83)
Toe het die farao vir Moses gesê: “Maak dat jy hier wegkom! Sorg dat ek jou nie weer sien nie, want die oomblik dat ek jou weer sien, sterf jy!” Moses het geantwoord: “Soos u sê: u sal my nie weer sien nie.”