1 Konings 21:27-29

1 Konings 21:27-29 AFR20

Toe Agab hierdie woorde hoor, het hy sy klere geskeur, rouklere aangetrek en gevas. Hy het in rouklere geslaap en neerslagtig rondgeloop. Die woord van die HERE kom toe tot Elia, die man uit Tisbe: “Het jy gesien dat Agab homself voor My verneder het? Omdat hy hom voor My verneder het, sal Ek nie die onheil in sy tyd bring nie. In die tyd van sy seun sal Ek die onheil oor sy huis bring. ”

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid