Jesaja 40:31

Jesaja 40:31 ABA

maar die mense wat in die Here glo en wat op Hom vertrou, sal nuwe krag kry. Hulle sal vlieg soos arende, hulle sal hardloop en nie moeg word nie, hulle sal aanhou loop, en nie rus nie.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid