Deuteronomium 6:4, 7
Deuteronomium 6:4 ABA
“Israeliete, julle moet luister, ons God die Here is een Here. Daar is nie nog so 'n Here nie.
Deuteronomium 6:7 ABA
en julle moet dit vir julle kinders leer. Julle moet oor hierdie dinge praat wanneer julle in julle huis sit en wanneer julle op die pad loop, wanneer julle lê en wanneer julle staan.