Handelinge 11:25-26

Handelinge 11:25-26 ABA

Barnabas het toe na die stad Tarsus gegaan om vir Saulus te soek. Toe Barnabas vir Saulus kry, het hy hom na Antiogië gebring. Hulle was daar 'n hele jaar lank saam in die gemeente en hulle het vir baie mense in die stad geleer. Daar in Antiogië het die mense die gelowiges “Christene” genoem. Dit was die eerste maal dat mense die gelowiges “Christene” genoem het.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Handelinge 11:25-26

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid