1 Petrus 1:3-4

1 Petrus 1:3-4 ABA

Ons prys die God en Vader van ons Here Jesus Christus, God wat baie goed is vir ons. Jesus Christus het gesterf, maar God het vir Jesus weer laat lewe, en so het God vir ons ook weer laat lewe. Ons het nou 'n nuwe lewe, en daarom kan ons baie seker wees van die dinge wat ons hoop. Ons is seker dat God vir julle alles sal gee wat Hy belowe het. Niemand kan die dinge wegvat wat God gee nie, dit bly dieselfde, dit is nie soos 'n blom wat droog word en verlep nie. God het hierdie dinge vir julle gebêre in die hemel.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid