AMOS 5:8

AMOS 5:8 NLV

Hy, die Skepper van die Sewester en Orion, sy Naam is HERE. Hy verander donkernag in môrelig en die dag in nag. Hy roep die water uit die see en giet dit weer oor die aarde.

Gratis leesplanne en oordenkings oor AMOS 5:8

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid