1 TIMOTEUS 6:20-21

1 TIMOTEUS 6:20-21 NLV

Timoteus, waak oor wat God aan jou toevertrou het. Vermy goddelose, dwase praatjies met hulle wat jou met hulle sogenaamde kennis teenstaan. Sommige mense het van die geloof afgedwaal deur sulke dwaasheid na te volg. Mag God se genade met julle almal wees.

Gratis leesplanne en oordenkings oor 1 TIMOTEUS 6:20-21

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid