1
PSALMS 126:5
Nuwe Lewende Vertaling
Hulle wat met trane saai, sal met vreugde maai.
Vergelyk
Verken PSALMS 126:5
2
PSALMS 126:6
Hulle wat met trane die saadsak loop en dra, sal beslis sing van vreugde wanneer hulle die gerwe dra.
Verken PSALMS 126:6
3
PSALMS 126:3
Die HERE het groot dinge vir ons gedoen en ons is vol vreugde!
Verken PSALMS 126:3
YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's