1
PSALMS 127:1
Nuwe Lewende Vertaling
As die HERE die huis nie bou nie, is die bouers se arbeid tevergeefs. As die HERE die stad nie beskerm nie, waak die wagte tevergeefs.
Vergelyk
Verken PSALMS 127:1
2
PSALMS 127:3-4
Kinders is ’n gawe van die HERE; die vrug van die moederskoot is ’n beloning. Soos pyle in ’n krygsman se hande, so is seuns gebore in ’n mens se jeug.
Verken PSALMS 127:3-4
YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's