1
2 KORINTIËRS 11:14-15
Nuwe Lewende Vertaling
Geen wonder nie! Satan self gee immers voor dat hy ’n engel van die lig is. Daarom is dit ook niks besonders dat sy diensknegte hulle voordoen as dienaars van geregtigheid nie. Hulle uiteinde sal wees wat hulle volgens hulle dade verdien.
Vergelyk
Verken 2 KORINTIËRS 11:14-15
2
2 KORINTIËRS 11:3
Ek is tog bang dat julle gedagtes weggevoer sal word van julle opregte en suiwer toewyding aan Christus, net soos die slang Eva met sy listigheid verlei het.
Verken 2 KORINTIËRS 11:3
3
2 KORINTIËRS 11:30
As daar dan grootgepraat móét word, sal ek spog, maar dan veel eerder oor my swakhede.
Verken 2 KORINTIËRS 11:30
YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's