1
2 KORINTIËRS 10:5
Nuwe Lewende Vertaling
asook elke skans wat teen die kennis van God opgerig word. Ons neem ook elke gedagte gevange om dit aan Christus gehoorsaam te maak.
Vergelyk
Verken 2 KORINTIËRS 10:5
2
2 KORINTIËRS 10:4
Die wapens van ons stryd is nie mensgemaak nie, maar die kragtige gevegstoerusting van God wat vestings kan vernietig. Daarmee vernietig ons die argumente
Verken 2 KORINTIËRS 10:4
3
2 KORINTIËRS 10:3
Ons leef wel in ’n menslike liggaam, maar ons voer die stryd nie met menslike middele nie.
Verken 2 KORINTIËRS 10:3
4
2 KORINTIËRS 10:18
Die eintlike toets lê nie daarin of ’n mens jouself aanbeveel nie, maar of die Here jou aanbeveel.
Verken 2 KORINTIËRS 10:18
YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's