Leesplan inligting

In Die Stilte Van Die MôreVoorbeeld

In Die Stilte Van Die Môre

DAG 3 VAN 10

’n Gebed oor BESIG WEES


Wanneer ek die hele tyd besig is en so min vermag




O God, ek handel dikwels volgens die verkeerde opvatting dat om besig te wees, beteken om produktief te wees, of dat rus sinoniem is met luiheid. 


Help my om te sien dat onproduktiewe aktiwiteit en produktiewe rus moontlik is. Leer my, Here, om ’n balans te handhaaf tussen werk, ontspanning en rus sodat ek op alle gebiede van die lewe produktief kan wees



Dag 2Dag 4

Aangaande hierdie leesplan

In Die Stilte Van Die Môre

Die lewe bring soveel bekommernisse en uitdagings oor ons pad. Ons wéét gebed is eenvoudig om met God te praat. Ons wéét ons kan enige tyd na Hom toe gaan en oor enigiets bid. Maar soms is dit vir ons almal moeilik om di...

More

Ons wil graag Christian Art Publishers bedank vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://www.cumbooks.co.za

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid