Soekresultate vir: Spreuke 31:10

Psalms en Spreuke in 31 Dae

31 Days

Psalms en Spreuke in 31 Dae
Psalms en Spreuke is vol van liedere, gedigte en geskrifte — uitdrukkings van ware aanbidding, verlange, wysheid, liefde, desperaatheid en waarheid. Hierdie leesplan sal jou deur Psalms en Spreuke lei in slegs 31 dae. Hier sal jy God ervaar en vertroosting, krag en bemoediging vind — die dinge waarna so baie mense smag.

Meer As Korale

7 dae

Meer As Korale
Ons almal ken die Spreuke 31-vrou. Daardie pragtige vrou wat meer werd is as edelstene, as asemrowende korale ... Maar moenie geïntimideerd voel nie! Jy kan deur God se genade daardie eienskappe in jouself vestig; een eienskap of deug op ’n slag. In hierdie 7 oordenkings, geneem uit MEER AS KORALE, help Elizabeth George jou om hierdie transformasie af te skop.

Spreekwoordelike Meisie: Wysheid, Waardes en om Fabelagtig te wees

7 Days

Spreekwoordelike Meisie: Wysheid, Waardes en om Fabelagtig te wees
Die Spreekwoordelike Meisie is gevul met snaakse, inspirerende en uitdagende verhale wat bestem is om jong dames te leer hoe om NOU soos 'n spreekwoordelike meisie te wandel! Dit word gedoen deur gebruik te maak van die wysheid in Spreuke 31. Skrywer Lisa McClendon-Brailsford, is jou "Ousus" vir die volgende sewe dae. Jy is nie alleen nie. Iemand bid vir jou en moedig jou aan gedurende hierdie leesplan. Vir die volledige uitgawe van die boek, kan jy afterthemusicstops.org. besoek.

Vroue Van Die Bybel

7 Dae

Vroue Van Die Bybel
Om God te volg is beslis nie aldag maklik nie! Nie vandag nie, en ook nie 2 000 jaar gelede nie. In hierdie leesplan kan jy stilstaan by ses inspirerende vroue uit die Bybel en sien hoe hulle God gevolg het – ten spyte van hul tekortkominge en mislukkings. Hierdie leesplan is saamgestel uit VROUE VAN DIE BYBEL deur Wayne Barber, Eddie Rasnake en Richard Shepherd.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid