Soekresultate vir: Filippense 1:3

1, 2 en 3 Johannes

4 Days

1, 2 en 3 Johannes
Hierdie eenvoudige leesplan sal jou deur 1, 2 en 3 Johannes neem en is gepas vir individuele- of groepstudie.

Nege algemene leuens wat Christene glo: Deel 1 van 3

3 days

Nege algemene leuens wat Christene glo: Deel 1 van 3
Dalk is God nie wie jy dink Hy is nie. Miskien is Hy veel meer. Hierdie leesplan sal help om sommige Christelike, geykte uitdrukkings te identifiseer wat ons almal al gehoor het, maar wat eintlik onbybelse leuens is. Hierdie holrug geryde frases mag onskuldig voorkom, maar is eintlik skadelik vir jou geloof en laat hopeloos te veel gelowiges vassit in geestelike onvolwassenheid. Leer om hierdie leuens met die bybelse waarhede oor God te vervang om sodoende bemoediging en vryheid in jou lewe te bring.

Ken die Liefde - 'n Studie van 1, 2 en 3 Johannes

29 dae

Ken die Liefde - 'n Studie van 1, 2 en 3 Johannes
In hierdie briewe het Johannes die diepe verband tussen liefde en gehoorsaamheid verduidelik. Johannes se aanmoediging vir alle gelowiges om mekaar lief te hê is vandag net so toepaslik as wat dit in die eerste eeu was. Hierdie studie ondersoek hoe die liefde van Christus ons nie net verander nie, maar ook die wêreld verander deur ons gehoorsaamheid aan sy opdragte.

Volg Die Leier, Word 'n Beter Dissipel

7 Days

Volg Die Leier, Word 'n Beter Dissipel
Verlossing gaan oor redding.  Christenskap gaan oor gehoorsaamheid en die laasgenoemde is 'n bewys van die eersgenoemde (1 Johannes 2:3). Noem jy jouself 'n Christen?  Volg dan vir Jesus.  Gehoorsaam.

Herskep

36 Days

Herskep
Soos Paulus, in die Nuwe Testament, mag jy dalk ook weet dat jy nog nie die persoon is wat God wil hê jy moet wees nie (Filippense 3:12). In hierdie reeks gee pastoor Rick die stappe wat nodig is om vorentoe te beweeg om jou doel na te streef om herskep te word om soos Christus te wees.

Tony Evans Onderrig Oor Hebreërs

5 Days

Tony Evans Onderrig Oor Hebreërs
In hierdie vyf-dag leesplan sal dr. Tony Evans saam met jou deur die eerste gedeelte van Hebreërs reis (1:1—3:6) en Jesus: Die Weergalose Persoon bespreek. Hebreërs is geskryf om gelowiges aan te moedig om nooit moed op te gee nie. Dus, as jy al ooit moedeloosheid in jou geloofsreis beleef het, dan is dit die boek wat jy moet bestudeer om bemoediging en hoop te vind om die wedloop van geloof goed te voltooi.

Kom Ons Lees Saam die Bybel (Desember)

31 Days

Kom Ons Lees Saam die Bybel (Desember)
Deel 12 van 'n reeks van 12, wat groepe deur die hele Bybel lei in 365 dae. Nooi ander om elke maand by jou aan te sluit as julle 'n nuwe afdeling begin. Hierdie reeks werk goed saam met die Bybel op CD — luister in minder as 20 minute per dag! Elke afdeling sluit Ou- en Nuwe Testament hoofstukke in, met Psalms tussendeur versprei. Deel 12 sluit die volgende boeke in: Jesaja, Miga, 1 en 2 Petrus, 1, 2 en 3 Johannes en Judas.

Die Meedoënlose Uitskakeling Van Haas

5 Days

Die Meedoënlose Uitskakeling Van Haas
Haas maak jou nie net moeg nie. Dit is die groot vyand van jou geestelike lewe. In "The Ruthless Elimination of Hurry" verskaf John Mark Comer vier eenvoudige oefeninge om emosioneel gesond en geestelik lewendig te bly: 1) Stilte en afsondering, 2) die Sabbat, 3) eenvoud en 4) 'n stadige pas. Dit is die ongejaagde manier van Jesus.

Kom Ons Lees Saam die Bybel (Junie)

30 Days

Kom Ons Lees Saam die Bybel (Junie)
Deel ses van 'n reeks van 12, wat groepe deur die hele Bybel lei in 365 dae. Nooi ander om elke maand by jou aan te sluit as julle 'n nuwe afdeling begin. Hierdie reeks werk goed saam met die Bybel op CD — luister in minder as 20 minute per dag! Elke afdeling sluit Ou- en Nuwe Testamentiese hoofstukke in, met Psalms tussendeur versprei. Deel ses sluit die volgende boeke in: Efesiërs, Filippense, Kolossense, Jona, Rigters, Rut en 1 Samuel.

Lees God se Storie: Een Jaar Kronologiese Leesplan

1 Year

Lees God se Storie: Een Jaar Kronologiese Leesplan
Hierdie leesplan, ontwikkel deur Dr. George Guthrie, neem die inhoud van die Bybel en herorganiseer dit in chronologiese volgorde. Aangesien die presiese datering van sommige materiaal en gebeure nie moontlik is nie, poog hierdie chronologie slegs om jou as leser die algemene vloei en ontwikkeling van die wonderlike verhaal van die Bybel te gee. Sommige gedeeltes word volgens onderwerp geplaas (bv. Johannes 1:1-3 in Week 1, Dag 2; en baie van die Psalms). Daar is ses Skriflesings per week, wat jou genoeg tyd gee om in te haal as jy ‘n dag gemis het.

Woord van God Spreek, Deel 2

91 Days

Woord van God Spreek, Deel 2
Dit is die tweede van vier 3-maande lange leesplanne, wat jou deur die hele Nuwe Testament neem en dan chronologies deur die hoofgebeure van die Ou Testament. In een jaar kry jy 'n oorsig van die groot verhaal van die Skrif in hanteerbare daaglikse hoeveelhede. Psalm 1 belowe dat diegene wat na God luister terwyl Hy deur sy Woord praat, sterk en vrugbaar sal word soos 'n gesonde boom deur die seisoene van die lewe.

Woord van God Spreek, Deel 3

92 Days

Woord van God Spreek, Deel 3
Dit is die derde van vier 3-maande lange leesplanne, wat jou deur die hele Nuwe Testament neem en dan chronologies deur die hoofgebeure van die Ou Testament. In een jaar kry jy 'n oorsig van die groot verhaal van die Skrif in hanteerbare daaglikse hoeveelhede. Psalm 1 belowe dat diegene wat na God luister terwyl Hy deur sy Woord praat, sterk en vrugbaar sal word soos 'n gesonde boom deur die seisoene van die lewe.

Woord van God Spreek, Deel 4

92 Days

Woord van God Spreek, Deel 4
Dit is die vierde van vier 3-maande lange leesplanne, wat jou deur die hele Nuwe Testament neem en dan chronologies deur die hoofgebeure van die Ou Testament. In een jaar kry jy 'n oorsig van die groot verhaal van die Skrif in hanteerbare daaglikse hoeveelhede. Psalm 1 belowe dat diegene wat na God luister terwyl Hy deur sy Woord praat, sterk en vrugbaar sal word soos 'n gesonde boom deur die seisoene van die lewe.

Woord van God Spreek, Deel 1

91 Days

Woord van God Spreek, Deel 1
Dit is die eerste van vier 3-maande lange leesplanne, wat jou deur die hele Nuwe Testament neem en dan chronologies deur die hoofgebeure van die Ou Testament. In een jaar kry jy 'n oorsig van die groot verhaal van die Skrif in hanteerbare daaglikse hoeveelhede. Psalm 1 belowe dat diegene wat na God luister terwyl Hy deur sy Woord praat, sterk en vrugbaar sal word soos 'n gesonde boom deur die seisoene van die lewe.

Leef 'n Lewe Wat God Eer

23 Days

Leef 'n Lewe Wat God Eer
In die apostel Petrus se eerste brief aan die Christene, bespreek hy die regte houding teenoor ander mense, die posisie van 'n man en vrou binne 'n huwelik, en hoe om lyding te hanteer. Hierdie leesplan dek hoofstukke 2 en 3 van Petrus se brief.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid