Soekresultate vir: 2 Korintiërs 3:2

2 Korintiërs

18 dae

2 Korintiërs
Die vreugdes van verhoudings binne die liggaam van Christus word uitgelig in die tweede brief aan die Korintiërs terwyl jy na die oudiostudie luister en uitgesoekte verse uit die woord van God lees. Reis daagliks deur 2 Korintiërs terwyl jy na die oudiostudie luister en uitgesoekte verse uit God se woord lees.

2 Korintiërs

1 Week

2 Korintiërs
Hierdie eenvoudige leesplan sal jou deur die boek van 2 Korintiërs neem en sal gepas wees vir individuele- of groepstudie.

1, 2 en 3 Johannes

4 Days

1, 2 en 3 Johannes
Hierdie eenvoudige leesplan sal jou deur 1, 2 en 3 Johannes neem en is gepas vir individuele- of groepstudie.

Nege algemene leuens wat Christene glo: Deel 2 van 3

3 days

Nege algemene leuens wat Christene glo: Deel 2 van 3
Dalk is God nie wie jy dink Hy is nie. Miskien is Hy veel meer. Hierdie leesplan sal help om sommige Christelike, geykte uitdrukkings te identifiseer wat ons almal al gehoor het, maar wat eintlik onbybelse leuens is. Hierdie holrug geryde frases mag onskuldig voorkom, maar is eintlik skadelik vir jou geloof en laat hopeloos te veel gelowiges vassit in geestelike onvolwassenheid. Leer om hierdie leuens met die bybelse waarhede oor God te vervang om sodoende bemoediging en vryheid in jou lewe te bring.

Ken die Liefde - 'n Studie van 1, 2 en 3 Johannes

29 dae

Ken die Liefde - 'n Studie van 1, 2 en 3 Johannes
In hierdie briewe het Johannes die diepe verband tussen liefde en gehoorsaamheid verduidelik. Johannes se aanmoediging vir alle gelowiges om mekaar lief te hê is vandag net so toepaslik as wat dit in die eerste eeu was. Hierdie studie ondersoek hoe die liefde van Christus ons nie net verander nie, maar ook die wêreld verander deur ons gehoorsaamheid aan sy opdragte.

Volg Die Leier, Word 'n Beter Dissipel

7 Days

Volg Die Leier, Word 'n Beter Dissipel
Verlossing gaan oor redding.  Christenskap gaan oor gehoorsaamheid en die laasgenoemde is 'n bewys van die eersgenoemde (1 Johannes 2:3). Noem jy jouself 'n Christen?  Volg dan vir Jesus.  Gehoorsaam.

Kom Ons Lees Saam die Bybel (Desember)

31 Days

Kom Ons Lees Saam die Bybel (Desember)
Deel 12 van 'n reeks van 12, wat groepe deur die hele Bybel lei in 365 dae. Nooi ander om elke maand by jou aan te sluit as julle 'n nuwe afdeling begin. Hierdie reeks werk goed saam met die Bybel op CD — luister in minder as 20 minute per dag! Elke afdeling sluit Ou- en Nuwe Testament hoofstukke in, met Psalms tussendeur versprei. Deel 12 sluit die volgende boeke in: Jesaja, Miga, 1 en 2 Petrus, 1, 2 en 3 Johannes en Judas.

Die Meedoënlose Uitskakeling Van Haas

5 Days

Die Meedoënlose Uitskakeling Van Haas
Haas maak jou nie net moeg nie. Dit is die groot vyand van jou geestelike lewe. In "The Ruthless Elimination of Hurry" verskaf John Mark Comer vier eenvoudige oefeninge om emosioneel gesond en geestelik lewendig te bly: 1) Stilte en afsondering, 2) die Sabbat, 3) eenvoud en 4) 'n stadige pas. Dit is die ongejaagde manier van Jesus.

Leef 'n Lewe Wat God Eer

23 Days

Leef 'n Lewe Wat God Eer
In die apostel Petrus se eerste brief aan die Christene, bespreek hy die regte houding teenoor ander mense, die posisie van 'n man en vrou binne 'n huwelik, en hoe om lyding te hanteer. Hierdie leesplan dek hoofstukke 2 en 3 van Petrus se brief.

Kom Ons Lees Saam die Bybel (Mei)

31 Days

Kom Ons Lees Saam die Bybel (Mei)
Deel vyf van 'n reeks van 12, wat groepe deur die hele Bybel lei in 365 dae. Nooi ander om elke maand by jou aan te sluit as julle 'n nuwe afdeling begin. Hierdie reeks werk goed saam met die Bybel op CD — luister in minder as 20 minute per dag! Elke afdeling sluit Ou- en Nuwe Testamentiese hoofstukke in, met Psalms tussendeur versprei. Deel nege sluit die volgende boeke in: 1 en 2 Korintiërs, Deuteronomium en Josua.

Lyding

4 Days

Lyding
Lyding is 'n belangrike deel van die Christelike geloof — 2 Timoteus 3:12. Jou Goddelike reaksie daarop groei deur jou ontmoeting met God en meditasie op sy Woord. Die volgende verse, wanneer dit gememoriseer word, kan jou aanmoedig om 'n Goddelike reaksie teenoor lyding in te neem. Laat jou lewe verander word deur die Skrif te memoriseer. Vir 'n omvattende manier om die Skrif te memoriseer, besoek http://www.MemLok.com.

Alles Nuut

5 Days

Alles Nuut
In hierdie reis deur die boek 2 Korintiërs, verken "Alles Nuut" Paulus se teologie van avontuurlike geloof in hierdie wêreld en God se roeping vir ons om dapper te wees. Kelly Minter help ons om te verstaan hoekom die Christelike lewe mag voorkom of dit in stryd is met ons natuurlike geneigdhede, maar nogtans oneindig en ewig beter is. In hierdie 5-dag leesplan, sal jy probleme verken soos: hoe om moeilike verhoudings te hanteer, hoe om God te vertrou met jou reputasie, hoe om jou identiteit in Christus te vestig, hoe om die doel van swaarkry en God se voorsiening daarin te verstaan en hoe ons ligdraers in die wêreld moet wees.

Lees God se Storie: Een Jaar Kronologiese Leesplan

1 Year

Lees God se Storie: Een Jaar Kronologiese Leesplan
Hierdie leesplan, ontwikkel deur Dr. George Guthrie, neem die inhoud van die Bybel en herorganiseer dit in chronologiese volgorde. Aangesien die presiese datering van sommige materiaal en gebeure nie moontlik is nie, poog hierdie chronologie slegs om jou as leser die algemene vloei en ontwikkeling van die wonderlike verhaal van die Bybel te gee. Sommige gedeeltes word volgens onderwerp geplaas (bv. Johannes 1:1-3 in Week 1, Dag 2; en baie van die Psalms). Daar is ses Skriflesings per week, wat jou genoeg tyd gee om in te haal as jy ‘n dag gemis het.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid