Soekresultate vir: 1 Timoteus 6:20

Kom Ons Lees Saam die Bybel (September)

30 Days

Kom Ons Lees Saam die Bybel (September)
Deel nege van 'n reeks van 12: Hierdie leesplan lei gemeentes deur die hele Bybel in 365 dae. Nooi ander om elke maand by jou aan te sluit as julle 'n nuwe afdeling begin. Hierdie reeks werk goed saam met die Bybel op CD — luister in minder as 20 minute per dag! Elke afdeling sluit Ou- en Nuwe Testament hoofstukke in, met Psalms tussendeur versprei. Deel nege sluit die volgende boeke in: Nehemia, Ester, 1 en 2 Timoteus, Joël, Amos, Obadja, Nahum, Habakuk, Sefanja, Titus, Filemon, Jakobus, Haggai, Sagaria en Maleagi.

Geloof vir elke dag

5 Dae

Geloof vir elke dag
Jesus sê selfs ’n klein bietjie geloof kan groot dinge vermag (Matt. 17:20; Luk. 17:6). Hierdie 5 oordenkings is ideaal vir laerskolers op hul eie of vir ouers om saam met hulle kinders te lees. Dit sal hulle herinner dat wanneer jy net ’n klein bietjie geloof het, jy God kan vra om jou geloof groter en sterker te maak. Dan kan God regtig in jou en deur jou werk!

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid