Soekresultate vir: 1 Timoteus 6:20

1 TIMOTEUS 5:6 (AFR83)

Maar 'n weduwee wat uitspattig lewe, is dood, al leef sy nog.

1 TIMOTEUS 3:6 (AFR83)

Hy moet ook nie iemand wees wat maar onlangs tot geloof gekom het nie. So iemand kan verwaand word, en in die oordeel kom waarin die duiwel hom laat beland.

1 TIMOTEUS 4:6 (AFR83)

As jy hierdie dinge aan die broers voorhou, sal jy 'n goeie dienaar van Christus Jesus wees wat jouself voed met die woorde van die geloof en die goeie leer waarvan jy 'n aanhanger geword het.

2 TIMOTEUS 1:6 (AFR83)

Om hierdie rede herinner ek jou daaraan dat jy die genadegawe wat God jou gegee het toe ek jou die hande opgelê het, soos 'n vuur weer moet aanblaas.

1 KONINGS 6:20 (AFR83)

Die binneste heiligdom was tien meter lank, tien meter breed en tien meter hoog. Salomo het dit oorgetrek met geslae goud, en die altaar voor die binneste heiligdom het hy met sederhout oorgetrek.

1 KORINTIËRS 6:20 (AFR83)

julle is gekoop, en die prys is betaal. Julle moet God dus in julle liggaam verheerlik.

1 KRONIEKE 6:20 (AFR83)

onder Gerson val Libni, Jagat, Simma,

1 SAMUEL 6:20 (AFR83)

Daarna het die mense van Bet-Semes gevra: “Wie kan bestaan in die teenwoordigheid van die Here, hierdie heilige God? Na wie toe kan Hy gaan van ons af?”

1 KRONIEKE 20:6 (AFR83)

Op 'n ander keer was daar oorlog in Gat. Daar was 'n lang man met ses vingers aan elke hand en ses tone aan elke voet; saam was dit vier en twintig. Hy was ook 'n Refaïet van geboorte.

1 KONINGS 20:6 (AFR83)

Nou ja, ek stuur môre my amptenare na jou toe. Hulle sal jou paleis en die huise van jou onderdane deursoek, en hulle sal beslag lê op alles wat hulle oë begeer en dit vir hulle vat.”

1 SAMUEL 20:6 (AFR83)

As jou pa uitdruklik na my vra, moet jy sê: ‘Dawid het my dringend verlof gevra om gou na sy stad Betlehem toe te gaan, want die hele familie se jaarlikse offer vind daar plaas.’

MARKUS 6:20 (AFR83)

want Herodes was bang vir Johannes omdat hy besef het dat hy 'n opregte en godvresende man is. Hy het vir Johannes onder sy beskerming geneem en elke keer wanneer hy hom aangehoor het, het hy in 'n ernstige tweestryd geraak. Tog het hy graag na hom geluister.

JOB 6:20 (AFR83)

maar hulle hoop word beskaam, hulle kom by die spruit, en daar is niks.

EKSODUS 6:20 (AFR83)

Die seuns van Jishar was Korag, Nefeg en Sikri.

DEUTERONOMIUM 6:20 (AFR83)

“Wanneer jou seun jou in die toekoms vra: Wat beteken die verordeninge en die voorskrifte en die bepalings wat die Here ons God vir u gegee het?

ESRA 6:20 (AFR83)

Die priesters en die Leviete het hulle sonder uitsondering gereinig en almal was rein. Die Leviete het die paaslam geslag vir almal wat uit die ballingskap teruggekom het en vir hulle ampsgenote die priesters en vir hulleself.

ROMEINE 6:20 (AFR83)

Toe julle slawe van die sonde was, was julle nie in diens van God nie.

JOSUA 6:20 (AFR83)

Toe skreeu die manskappe en die ramshorings blaas. Net toe die manskappe die ramshorings hoor, het hulle die aanvalskreet hard uitgeskreeu. Toe stort die mure inmekaar en die manskappe gaan oor, die stad in. Hulle het die stad ingeneem

EFESIËRS 6:20 (AFR83)

Ter wille van hierdie evangelie is ek 'n gesant in boeie. Bid dat ek dit met vrymoedigheid kan verkondig soos dit my opgelê is.

GENESIS 6:20 (AFR83)

Van elke soort voël en dier, ook van dié wat kruip, van almal sal daar twee na jou toe kom om aan die lewe te bly.

JOHANNES 6:20 (AFR83)

Maar Hy sê vir hulle: “Dit is Ek; moenie bang wees nie.”

RIGTERS 6:20 (AFR83)

sê die Engel van God vir Gideon: “Vat die vleis en die brood sonder suurdeeg en sit dit op hierdie rots en gooi die sous daaroor.” Hy het so gemaak,

JEREMIA 6:20 (AFR83)

Waarom sou Ek omgee vir wierook uit Skeba of kalmoes uit 'n ver land? Ek aanvaar nie julle brandoffers nie, Ek hou nie van julle offers nie.

DANIËL 6:20 (AFR83)

Die volgende môre vroeg toe dit lig word, het hy opgestaan en is hy haastig na die leeukuil toe.

NUMERI 6:20 (AFR83)

en dit as 'n beweegoffer aan die Here wy. Hierdie gawes is gewy en kom die priester toe, saam met die bors van die beweegoffer en die boud wat as offergawe gebring is. Daarna is die persoon vry om wyn te drink.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid