Soekresultate vir: Filippense 1:3

1 JOHANNES 3:18 (AFR83)

Liewe kinders, ons liefde moenie net woorde en lippetaal wees nie, maar moet met die daad bewys word, en dan in opregtheid.

1 PETRUS 3:10 (AFR83)

Daar staan geskrywe: “As iemand die lewe liefhet en 'n lang lewe begeer om die goeie te geniet, moet hy sy tong weerhou van kwaadpraat en sy lippe van leuens.

1 JOHANNES 3:20 (AFR83)

As ons gewete ons veroordeel – God is groter as ons gewete, en Hy weet alles.

1 JOHANNES 3:22 (AFR83)

en wat ons vra, kry ons van Hom omdat ons sy gebooie gehoorsaam en doen wat Hy goedvind.

1 PETRUS 3:13 (AFR83)

Wie sal julle kwaad aandoen as julle julle beywer vir wat goed is?

1 PETRUS 3:14 (AFR83)

Maar selfs as julle sou ly omdat julle doen wat reg is, moet julle dit as 'n voorreg beskou. Moenie vir mense bang wees of julle laat afskrik nie.

1 JOHANNES 3:24 (AFR83)

Wie sy gebooie gehoorsaam, bly in God en God in hom. Hiéraan weet ons dat Hy in ons bly: Hy het ons sy Gees gegee.

1 KORINTIËRS 3:8 (AFR83)

Die een wat plant en die een wat natgooi, staan op gelyke voet: God sal elkeen beloon volgens sy werk.

1 KORINTIËRS 3:9 (AFR83)

Ons is medewerkers in diens van God, en julle is die saailand van God. Julle is ook die gebou van God.

1 KORINTIËRS 3:10 (AFR83)

Volgens die genade wat God my gegee het, het ek soos 'n goeie bouer die fondament gelê, en 'n ander bou daarop. Maar hy moet mooi kyk hoe hy verder bou,

1 KORINTIËRS 3:11 (AFR83)

want niemand kan 'n ander fondament lê as wat reeds gelê is nie. Die fondament is Jesus Christus.

1 SAMUEL 3:2 (AFR83)

Eli se oë het al swak begin word, hy kon nie meer goed sien nie. Vroeg een môre het Eli nog op sy slaapplek gelê,

1 KORINTIËRS 3:20 (AFR83)

en op 'n ander plek: “Die Here ken die gedagtes van die wyse mense en weet dit beteken niks.”

1 SAMUEL 3:9 (AFR83)

en Eli sê vir Samuel: “Gaan lê en as iemand jou weer roep, sê jy: Praat, Here, u dienaar luister!” Samuel het toe gegaan en op sy slaapplek gaan lê.

1 SAMUEL 3:10 (AFR83)

Die Here het gekom en gaan staan en soos die vorige kere geroep: “Samuel, Samuel!” En Samuel sê: “Praat, Here, u dienaar luister!”

3 JOHANNES 1:2 (AFR83)

Liewe Gaius, ek hoop dat jy gesond is en dat dit in alle opsigte so goed gaan met jou as wat dit geestelik met jou gaan.

3 JOHANNES 1:4 (AFR83)

Niks verskaf my groter vreugde nie as om te hoor dat my kinders in die waarheid lewe.

3 JOHANNES 1:5 (AFR83)

Liewe Gaius, jy handel reg in wat jy vir jou medegelowiges doen, en dit nog terwyl jy hulle nie eens geken het nie.

3 JOHANNES 1:6 (AFR83)

Hulle het hier voor die gemeente vertel van jou liefde. Help hulle asseblief vir hulle verdere reis op 'n wyse soos God dit verwag,

1 TIMOTEUS 3:5 (AFR83)

Immers, as iemand nie weet om sy eie huisgesin te beheer nie, hoe kan hy dan die sorg vir die gemeente van God op hom neem?

1 TESSALONISENSE 3:6 (AFR83)

Nou is Timoteus van julle af terug by ons, en hy het ons die goeie nuus gebring van julle geloof en liefde. Hy het ons vertel dat julle nog altyd die aangenaamste herinneringe aan ons het en dat julle net so na ons verlang as ons na julle.

1 TESSALONISENSE 3:9 (AFR83)

Hoe kan ons na behore aan ons God die dank bring vir al die blydskap wat ons voor Hom oor julle het?

1 TIMOTEUS 3:11 (AFR83)

Net so moet vroue ook van goeie karakter wees, nie skinder nie, nugter en in alles betroubaar.

1 TESSALONISENSE 3:13 (AFR83)

So sal Hy julle innerlik sterk maak dat julle onberispelik en heilig voor God ons Vader sal staan wanneer ons Here Jesus kom saam met al sy heilige engele. Amen.

1 PETRUS 3:3 (AFR83)

Julle skoonheid moet nie bestaan in uiterlike dinge soos haarkapsels, juwele en sierlike klere nie.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid