Leesplan inligting

My Super Geloof Wat in Dade OorgaanVoorbeeld

My Super Faith in Action

DAG 1 VAN 4

Laat jou geloof in God in dade oorgaan deur JA te sê vir die manier hoe God dinge doen! Hierdie week se Bybelverhaal wys iemand wat presies dit gedoen het! "Ons antwoord is JA! Nou, wat is die vraag?"






Dag 2

Aangaande hierdie leesplan

My Super Faith in Action

Hierdie gesinsleesplan vir kinders en ouers wys aan kinders dat geloof met dade gepaard moet gaan! Dit sluit video's en Bybelverse in om te memoriseer en prakties toe te pas!

We would like to thank Life.Church for providing this plan. For more information, please visit: www.life.church

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid