Leesplan inligting

Hoe Om te BidVoorbeeld

How To Pray

DAG 1 VAN 4

Ons praat elke dag met mense — ons gesin, ons vriende en studente in die klaskamer. Is God deel van die lys mense met wie jy elke dag praat?




Gebed is presies dit. Dit beteken om met God te praat en na Hom te luister. Mense moet met mekaar kommunikeer om 'n verhouding met ander te hê. Ons praat elke dag deur gebed met God sodat ons 'n verhouding met Hom kan hê. Dit is hoekom gebed belangrik is.



Selfs wanneer mense wel bid en met God praat, besef hulle nie altyd dat God eintlik saam gesels nie. Hy begeer om in voortdurende kommunikasie met ons te wees — dwarsdeur ons dae, weke en ons hele lewe.



In hierdie episode van Die Lewe van Tyler, vra Tyler vrae op sy reis om uit te vind waaroor gebed gaan. Hy leer dat om met God te praat, beide praat en luister beteken.



Vraag: Hoe dikwels praat jy met God?





Dag 2

Aangaande hierdie leesplan

How To Pray

Hierdie 4-dag leesplan vir die jeug verken wat die Skrif oor gebed sê. Volg die verhaal van Tyler soos hy leer wat dit beteken om met God te praat. Jy sal elke dag 'n Skrifgedeelte lees, na die verhaal kyk, en saam met T...

More

Ons wil graag vir Switch, 'n bediening van Life.Church, bedank vir die verskaffing van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek asb.: www.life.church

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid