Soektog na God se doel

Soektog na God se doel

27 Dae

Waarvoor jy geskep is, word jou doel genoem. God se doel vir jou is om Hom te verheerlik. Almal verheerlik Hom op hul eie spesiale manier. God gee vir jou leidrade wat jou spesiale manier is om Hom te verheerlik. In hierdie leesplan gaan jy 'n speurder wees wat leidrade tot jou doel gaan ontbloot!

Ons wil graag vir Life.Church bedank dat hulle hierdie leesplan voorsien het. Vir verdere inligting besoek asseblief: www.life.church
Oor Die Uitgewer

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid