Hoe om die media se invloed te hanteer

Hoe om die media se invloed te hanteer

21 Dae

Alles wat ons sien en hoor beïnvloed ons harte en gedagtes en vorm ons gesindhede en optrede. Het die Bybel regtig iets te sê oor sosiale media, wat nie eens in daardie tyd bestaan het nie? Ja! Hierdie leesplan gaan ons uitdaag om tegnologie ten volle te benut terwyl ons onsself beskerm van die potensiële negatiewe gevolge. Dit sluit oordenkings, Bybelverse, vrae om te bespreek en video's vir kinders in.

Ons wil graag vir Life.Church bedank dat hulle hierdie plan voorsien het. Vir verdere inligting besoek asseblief: www.life.church/kids
Oor Die Uitgewer

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid