Leesplan inligting

Krag uit die WoordVoorbeeld

Krag uit die Woord

DAG 1 VAN 7

IN GOD VIND EK MY KRAG

Elke gelowige het krag nodig. Waar kan hierdie krag gevind word? Dieselfde kragtige werking van God se mag waarmee Hy Christus uit die dood opgewek het, is in elke gelowige werksaam. Ons moet bid dat God ons deur sy Gees sal leer om in sy almagtige krag te glo.

Bid dat God se Gees jou oë verlig. Glo in die Goddelike krag wat in jou werk. Bid dat die Heilige Gees dit aan jou sal openbaar en hou vas aan die belofte dat God sy krag in jou hart sal ontsluit en in al jou behoeftes sal voorsien.

Dag 2

Aangaande hierdie leesplan

Krag uit die Woord

Elke gelowige het krag nodig. Waar kan hierdie krag gevind word? Andrew Murray sê ons moet bid dat God ons deur sy Gees sal leer om in sy almagtige krag te glo. Wanneer ons op Hom vertrou as ons enigste uitweg in enige s...

More

Ons wil graag Christian Art Publishers bedank vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://www.cumbooks.co.za/

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid