Vreugde! Vir Jou Wêreld! 'n Aftelling tot Kersfees

Vreugde! Vir Jou Wêreld! 'n Aftelling tot Kersfees

25 Dae

Kersfees is 'n tyd wanneer ons almal moet verwag dat die hemel ons sondige wêrelde gaan binnekom. Kersfees is 'n tyd wanneer ons almal daaraan herinner word dat wonderwerke regtig gebeur, gebede werklik beantwoord word en dat die hemel net een antwoord ver is. Deur middel van Maria, Josef, Sagaria en Elisabet, die skaapwagters en die wyse manne se ondervindinge, verken hierdie oordenking die betekenis van die eerste Kersfees en hoe dit deesdae ons lewens raak.

Ons wil graag vir Carol McLeod en Just Joy Ministries bedank vir die voorsiening van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek www.justjoyministries.com
Oor Die Uitgewer

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid