Professionele Voetbal en Die Bybel

Professionele Voetbal en Die Bybel

10 Dae

As jy 'n aanhanger van Amerikaanse professionele voetbal is, dan kan jy hierdie leesplan van die Museum of the Bible nie misloop nie! Leer van die Bybel se rol in die lewens van sommige van die mees ikoniese oomblikke in die geskiedenis van die Nasionale Voetballiga (NVL) se kampioenskappe. Lees van legendariese helde soos Vince Lombardi en Mike Singletary tot onlangse sterre soos Ray Lewis en Russell Wilson. Hierdie leesplan deel Bybelverse wat hulle tot groot hoogtes geïnspireer het en hulle gehelp het om teleurstellings te oorkom. Dit sluit 10 stories in wat die rol van die Bybel in die grootste wedstryd van professionele voetbal beklemtoon!

Baie dankie aan "Museum of the Bible" wat hierdie leesplan verskaf het. Vir meer inligting besoek asseblief: www.museumofthebible.org
Oor Die Uitgewer

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid