Jou Deurbraak Jaar: 5 Dae van Inspirasie om Jou Nuwe Jaar Mee Af Te Skop

Jou Deurbraak Jaar: 5 Dae van Inspirasie om Jou Nuwe Jaar Mee Af Te Skop

5 Dae

Die nuwe jaar kan jou deurbraak jaar wees. Jou deurbraak is aan die ander kant van die versperring wat jy verlede jaar moes oorkom het. Hierdie kan die jaar wees wat jy uiteindelik die deurbraak maak wat jy in jou lewe nodig gehad het. Die leesplan sal die bemoediging en inspirasie met jou deel wat jy nodig het om jou beste jaar ooit te hê.

Ons wil graag The Fedd Agency bedank vir die voorsiening van hierdie leesplan. Vir meer inligting besoek gerus: https://www.rickmcdaniel.com/thisisliving.html
Oor Die Uitgewer

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid