Leesplan inligting

Infinitum Advent Verras deur God, Week 4Voorbeeld

Infinitum Advent Suprised by God, Week 4

DAG 1 VAN 5




Die Kersverhaal is VOL verrassings en herinner ons dat God se weë nie ons s'n is nie. Om ingestel te wees op die verrassings in die storielyn kan ons help om 'n houding in te oefen wat God se koninkryk ondersteun en nie ons eie verwagtinge nie.


Lees die hele Kersverhaal (en/of ondersoek jou geheue daarvan) en let op dinge wat dalk onverwags kon gewees het … soos engele wat uit die lug kom of 'n ster wat stadig genoeg beweeg sodat jy saam met dit kan reis, ens.


  • Hoe verras die manier waarop God die wêreld binnekom jou?
  • Sou jy 'n ou vrou of 'n jong meisie gekies het om die sterre van die verhaal te wees? Hoekom of hoekom nie?
Dag 2

Aangaande hierdie leesplan

Infinitum Advent Suprised by God, Week 4

Ons is gevul met afwagting terwyl ons hierdie feestyd nader met die doel om meer bewus te word van God se hart. Sluit by ons aan vir vier weke terwyl ons: Skoonheid Aanskou, Hindernisse Breek, Plek Maak en Verras Word de...

More

Ons wil Infinitum bedank vir die verskaffing van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek gerus: https://infinitumlife.com/2022advent

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid