Skattejag Met Mollie

Skattejag Met Mollie

7 Dae

Het jou kind 'n hupstoot nodig om selfvertroue en geloof te hê in wie God hom of haar geskep het om te wees? Kom saam met ons op 'n avontuur om die skat in jou hart te ontdek. Skep 'n skatkis van geloofs-geïnspireerde skatte met alledaagse waarhede wat jou sal aanmoedig, versterk en jou sal herinner aan die waarheid oor wie jy is. 'n Goeie boodskap vir kinders tussen die ouderdomme van 7 en 11.

Ons wil graag Meliza Farndell bedank wat hierdie leesplan verskaf het. Vir meer inligting besoek asseblief: http://www.melizafarndell.com
Oor Die Uitgewer

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid