Vreesloos: 'n Ses-Week Reis
88 Dae
Leer hoe om verby die vrees wat jou oorweldig en dit wat jou in jou geloof terughou te beweeg, en geniet ‘n hele nuwe lewe van vryheid, vreesloosheid en effektiwiteit in jou lewe en getuig! Ideaal vir besige ma's, enkellopende dames, en studente. 'n Oordenking van Thistlebend Bedieninge.
Ons wil graag Thistlebend Ministries en skrywer Laurie Aker bedank vir die voorsiening van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek gerus:
www.thistlebendcottage.org
Oor Die Uitgewer