Leesplan inligting

Die Goddelike GeheimVoorbeeld

Die Goddelike Geheim

DAG 1 VAN 12

Die blywende teenwoordigheid van God

Jy verlang daarna om altyddeur die nabyheid van God te ervaar. Gebed het die wonderlike krag om ons te help om tot God te nader. God is oral, en as die Almagtige is Hy altyd gewillig en bekwaam om ons gebroke gemeenskap met Hom te herstel.

As jy eers besef dat God naby en in jou is, sal dit vir jou natuurlik voel om gedurig met Hom oor al jou behoeftes te praat. Die beginsel van volkome afhanklikheid van God en die heilige praktyk om sy teenwoordigheid elke dag vir jou toe te eien: dit is die geheim van ’n godvrugtige lewe.

Dag 2

Aangaande hierdie leesplan

Die Goddelike Geheim

Andrew Murray was een van die grootste Christen-skrywers ooit. Hierdie 12 kort en kragtige oordenkings uit sy dagboek DIE GODDELIKE GEHEIM sal jou herinner dat gebed die wonderlike krag het om ons te help om tot God te n...

More

Ons wil graag Christelike Kunsuitgewers bedank vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://www.cumbooks.co.za/

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid